Werfinligting
![]() |
|
Maritz Familie
GESLAGSREGISTER VAN DIE MARITZ IN SUIDWES
Ek sal bly wees as u so gaaf sal wees om asseblief die onderstaande vraelys noukeurig in te vul. Enige ander inligting waaroor u mag beskik kan u ook invoeg. Enige afskrifte van foto's of enige iets anders van belang soos koerant uitknipsels/aktes van Maritz families en afstammelinge wat gebruik kan word sal baie waardeer word.
Vir meer inligting oor die Maritz familiegeskiedenis in Suidwes,
kontak Susan Bredenkamp. Die blad is Ontwerp deur Marthie Bredenkamp 11.11.2003