Maritz Familie van Suidwes

 

KUB

Die Duitse Polisie Stasie op Kub by die Fish River naby Kalkrand: Hardap Distrik.
Copyright of Photo: Dr. Klaus Dierks

 

Die poskantoor op Gochas en  Marienthal is verwoes deur Hendrik Witbooi op 4.10.1904

 

Boere wat vermoor is op 4.10.1904 is Ernst Hermann van Nomtsas

Die oorlog van Kub was gevegte tussen Hendrik Witbooi en die Duitsers  Von Deimling an Von Krüger op 22.11.1904. Boere het saam met die Duitsers aan die oorlog deelgeneem.  So het  Edward Mostert sy deel bygedra en het later erkenning van die Duitsers ontvang

In Desember 1904 het hulle die poskantoor van Kuis veskuif na Kub.

Gibeon,

Op 27.4.1915 is die pos kantore op Mariental en  Kub weer toegemaak.

 

http://www.zum.de/psm/imperialismus/kolonialatlas06/atlas15e.php